tvplus Afrikaans 22 September 2022

R40.00

Indien jy ‘n geesdriftigeTV-kyker is, is tvplus vir jou!

In stock

Categories: , Brand: TV Plus

Description

Indien jy ‘n geesdriftigeTV-kyker is, is tvplus vir jou! tvplus is Suid-Afrka se enigste TV-tydskrif en gemik op alles en enigiets op TV. Die inhoud van die Afrikaanse en Engelse uitgawes verskil om seker te maak al die verskillende kyksmake word in ag geneem. As jy meer wil weet oor sepies, bederfbrokkies oor wat volgende gaan gebeur, diepgaande inligting soek om jou te help besluit wat om volgende te kyk, of meer wil weet oor TV-persoonlikhede – tvplus het iets van alles. Van gratis tot betaal-TV en programme wat beskikbaar is op al ons stroomdienste, tvplus maak TV-kyk soveel beter. En moenie van ons heerlike blokraaisels en speletjies vergeet nie!

Additional information

Weight 0.10 kg
Media Issue

TVAA000576

Media Product

TVAA