Volmaan in Baviaanskloof – Jeanette Stals

R290.00

Fransien Theron, ’n jong kunstenaar, se lewe stort in duie wanneer haar man besluit om twee jaar ná hul babaseun se dood van haar te skei. Sy vlug na ’n afgesonderde kothuis in die Baviaanskloof, waar sy beplan om ’n einde aan alles te maak.