Vreemde Vos (Carel van Rooyen)

Original price was: R290.00.Current price is: R232.00.

Die dertienjarige Timotheus Nieuwoudt se lewe verander onherroeplik wanneer hy sy linkerhand in ’n motorongeluk verloor. Terwyl hy probeer aanpas by sy nuwe realiteit in ’n wêreld waarin hy reeds as buitestander leef, kondig sy ouers aan dat hulle gaan skei, en Tim voel meer geïsoleerd as ooit. Dan gebeur iets onverwags.