Hierdie boek vertel die verhaal van waar ons spesie vandaan kom – van die Oerknal, die ontstaan van sterre, ons son en die planete, en die vroegste lewende selle tot die eerste ape, en die menslike voorganger, Homo erectus. Ons spesie, Homo sapiens, het ontwikkel van jagter-versamelaars tot landbouers tot die eerste beskawings.
In stock