Weg! Botswana Reisgids 2023/24

Original price was: R125.00.Current price is: R85.00.

In hierdie uitgawe van Weg! Botswana: 180+ blyplekke, 10 Kaarte + grensinligting; Sny ‘n lyn! – Beplan jou beste toer nóg, Pandamatenga – Ontmoet die boere wat daai sorghum plant wat jy van die pad af sien. Khutse – Beroemd vir sy leeus – maar nou ook vir olifante! Savuti – Clive Walker se (wílde!)…

In stock