Weg! Botswana Reisgids 2024-5

Original price was: R135.00.Current price is: R115.00.

In hierdie uitgawe van Weg! Botswana: Chobe toe! – Hier’s jou reisplan vir 8 dae. Kalahari – Was jy al op Jack’s Pan? Zim se Hwange – Kom kamp rég langs ’n watergat! Khama Rhino sanctuary – Welkom in die renosterrepubliek! 180+ Blyplekke en Maak dit maklik! – Grensinligting, kaarte en kontaknommers.

In stock