Weg! Karoo 2023

R125.00

In hierdie uitgawe van Weg! Karoo: 101 Treffers! – Padstalle, agterpaaie, blyplekke, doendinge, dorpsfeeste, plattelandse museums, natuurreservate en meer!

In stock

Categories: , , Tag: Brand: Weg

Description

In hierdie uitgawe van Weg! Karoo: 101 Treffers! – Padstalle, agterpaaie, blyplekke, doendinge, dorpsfeeste, plattelandse museums, natuurreservate en meer! Klein-Karoo – Toer van ’n kunshotel op Barrydale na ’n waterval naby Uniondale; Hardemanskaroo – Kamp, kuier in ’n plaashuis en slaap in ’n glashuis op ’n eskarp! Hofmeyr – ’n Dorp wat sy tweede asem gekry het, Ruimtereisiger – Op soek na die Karoo tussen Hanover, Murraysburg, Nieu-Bethesda en Graaff-Reinet plus Marchelle van Zyl, toergids van Montagu en Sue Milton-Dean, plantkenner van Prins Albert.

Additional information

Weight 0.29 kg
Media Issue

WRRA000001

Media Product

WRRA