In hierdie uitgawe van Weg! Karoo – Die hoofkwartier van rus en vrede. 31 Puik blyplekke – Montagu, Burgersdorp, De Rust, Philippolis, Drie Susters, Merweville, Beaufort-Wes, Oudtshoorn en meer! Plus: Sakrivier – Wanneer die genadewater uiteindelik kom, Karoo- nasionale park – Genoeg spasie vir elke hasie, Gamkaskloof – Stap deur Die Hel (maar eet lekker…
In stock