Weg! Karoo 2026

R160.00

In hierdie uitgawe van Weg! Karoo: 23 Pure plaas-blyplekke – Ladismith, Calitzdorp, Oudtshoorn, Tankwa, Strydenburg, Britstown, Prins Albert en meer! Haak hiér vas! – Willowmore – ’n Dorp waarop jy gou jou hart verloor. Van ‘Hakkieson’ na Calvinia – Volg die vergete spoorlyn. Swartberg – Toer van plaas tot plaas in die somer van storms.…

In stock