In hierdie uitgawe van Weg! Namibië: Die duine roep! – Slenterstaproetes in die Namib en Kalahari. Oranjerivier – 5 Oornagplekke neffens ’n grenspos. Ry ‘n sirkelroete – Sit voet in die hoek oor Remhoogtepas! Hentiesbaai – Dié kaalvoet-kusdorp gedy. Die Kwando – Kom kamp waar daar nog wild is en Kaokoveld en Damaraland – Só‘verdwaal’…
In stock