Weg! Namibië Reisgids 2025

R145.00

In hierdie uitgawe van Weg! Namibië: Woestyn toe! – Roetes, doendinge, kampe en kaarte – beplan solank jou droomvakansie! Kolmanskop – Só neem jy puik foto’s van dié ou sandkastele; Karasberg – Gasteplase en agterpaaie wat jou langer wil laat bly. Klassieke reis – Vioolsdrif na Swakop op die maklike manier. 270+ Bly-en kampplekke. Etosha…

In stock