Weg! Oktober-November 2025

R140.00

In hierdie uitgawe van Weg! Afrika! – Toer na Zambië en Malawi se ongerepte uithoeke. Kruger – Stap (en slaap) vir ses dae tússen die diere. Sneeuberg – Kom kuier by ’n Karoo-boer. Dorp – Kom vind vrede op rustige Rhodes. Kuierkos – Tamaties en basilie vir die hele familie. Doen dit – Duik saam…

In stock