Weg! Oktober-November 2026

R160.00

In hierdie uitgawe van Weg! Afrika roep! – Op ’n kamptoer na Onder-Zambesi, Karibadam én Manapoele. Ontmoet – Antoinette Pienaar van Theefontein. Kos – Vrieskasvoorraad vir vinnige disse. Somerset-Oos – ’n Dorp vol verrassings aan die voet van Bosberg en Karoo-Fototoer – Kuier op ’n plaaswerf buite Murraysburg, Nieu-Bethesda en Graaff-Reinet.

In stock