Description
In hierdie uitgawe van Weg! Ry & Sleep: Sederberg – Volg die agterpaaie deur Leipoldt se droomwêreld. Woonwatoets – Invader Duo X – Trek jou kruis in die bos. Nuwe rygoed – Mahindra Vision Thar.e – Konsepveldryer laat die koppe draai. Bakkie van die jaar – Agt vervaardigers, agt kategorieë… één wenner! Bonnievale – Kamp van plaas tot plaas en Padkos – Eetgoed wat die langpad korter maak.