Weg! Ry & sleep Oordgids Troeteldier uitgawe

R125.00

In hierdie spesiale uitgawe: Uitspanplekke vir jou en jou dierekinders. Van slange tot katte… wie kom saam? Meer as 150 kampplekke reg oor SA vir ’n wegbreek saam met Woef & Kie.

In stock

Category: Tag: Brand: Weg! Ry & Sleep

Description

’n Goeie derde van die kampplekke in die land laat troeteldiere toe. In hierdie gids lys ons meer as 150 oorde landwyd waar Woef welkom is. Dit sluit in ’n landkaart wat al die plekke uitwys plus inligting oor die geriewe, die kontakbesonderhede tot die GPS-koördinate. Ons gee ook ’n opsomming van die oorde se voorwaardes vir jou troeteldiere asook foto’s om te sien wat jy by die bestemming kan verwag.

Additional information

Weight 0.22 kg
Media Issue

WGOA000008

Media Product

WGOA