Additional information
Weight | 0.29 kg |
---|
R120.00
Jy kan uitsien na artikels oor bielie-staproetes soos Magoebaskloof en die Visrivier-canyon, die Strandloper en die Erdvark. Daar’s ook talle lekker naweekstappe (soos die Drie Pieke in die hartjie van die Karoo en Harkerville in die Tuinroete), plus ’n verskeidenheid Tafelberg-roetes en ’n splinternuwe meerdagstap by Wuppertal in die Sederberg.
In stock
Weight | 0.29 kg |
---|