Weg! Veldgids vir kinders 2022/23

R120.00

Die naam sê dalk een ding, maar in hierdie spesiale uitgawe van Weg! en go! word kinders van 4 tot 94 ingelig, onderrig, vermaak en verwonder.

In stock

Brand: Weg

Description

Die naam sê dalk een ding, maar in hierdie spesiale uitgawe van Weg! en go! word kinders van 4 tot 94 ingelig, onderrig, vermaak en verwonder. Dié tydskrif is propvol feite, syfers, prettighede en stories oor ons wonderlike natuur. Ontdek die wêreld van bye en vind uit waar heuning vandaan kom, duik diep in die wêreld van die witmalgas en vind uit hoekom die jagluiperd nie brul of grom soos ander katte nie. Hierdie is ’n bron van inligting vir jonk en oud, waarin die wonders en geheimenisse van Suid-Afrika se unieke diere, plante en insekte oor 100 pragtig geïllustreerde bladsye verduidelik word.

Additional information

Weight 0.24 kg
Media Issue

WEKA000002

Media Product

WEKA