In hierdie uitgawe van Weg! Weskus: Snoek en jy sal vind! – Lekker blyplekke op Velddrif, Hondeklipbaai, Lambertsbaai, Vanrhynsdorp, Kleinsee, Port Nolloth, Springbok… Richtersveld – Kom kuier in die klipkoninkryk. Kaap van Goeie Hoop – 7 geheime van dié ongewone wildernis. Sederberg – Raak hier één met rivierpoel en fynbos en Wen 4 puik resepteboeke!…
In stock