Wie de hel is Johnny Joubert? – Dana Snyman

Original price was: R275.00.Current price is: R220.00.

Van klubrugby op stowwerige dorpsvelde tot die glorie van drie Wêreldbekers; die stories in hierdie boek kom al ’n leeftyd aan. Wie de hel is Johnny Joubert? is – nes rugby – kleurryk, sonder fiemies, en eg Suid-Afrikaans.