SIGN UP FOR OUR NEWSLETTER AND GET 10% OFF YOUR FIRST PURCHASE. SIGN UP NOW
Maak somme pret! Die prettige flitskaarte sal enige kind lus maak vir wiskunde. Elke pakkie bevat al die getalle van 1 tot 100 en die nodige wiskundige bewerkings, asook kleiner as en groter as. Berei solank jou gr. R-kind voor vir die laerskool of oefen die konsepte van die grondslagfase met jou kind in gr.…
In stock